Laat le klippe in Parafien, hoe langer hy trek hoe langer sal hy brand
Slegs een of 2 klippe sal genoeg wees om vuur aan te steek en goed te laat brand
Brand tussen 8 en 15min
VlamVatter kan verwyder word die volgende dag as vuur uit gebrand is en kan baie maklik uit geken word tussen verbrande as en hout. Hy word spier wit behou vorm en groote.
Plaas terug in bakkie en is reg vir volgende keer se braai!!
Die koste om vuur te maak op die manier kos om en by R2 per vuur
Nou kan ons Braai Vlam Vatter
R130.00
- Tussen 4 en 6 klip aanstekers
- Brand tussen 8 en 15min afhangend van hoe lank dit lê in vloeistof
- Benodig slegs bietjie parafien en jou vlam vatter hou lewenslank
- Jy het nodig om nooit weer blits te koop nie